advertisement
Question
Posted by: Angie | 2008/11/13

Pyn by eierstokke

Ek het ’ n vreeslike seer pyn by my eierstokke en as ek pynpille drink dan help dit nie meer nie. Moet ek ’ n dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes you should.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: wendy | 2014/02/19

Hey ek is amper 4jaar terug gesterriliseer en het nou so jaar terug begin vreeslike pyn in my linkerkantse eierstik kry ek kry dit so erg dat ek huil en nie kan loop nie is baie bang vir gewasse wat kan dit wees

Reply to wendy
Posted by: karen | 2013/04/04

hI my naam is karen en ek is asb dringend opsoek na raad ek het in september 2012 vir n skraap gegaan nadat ek skielike bloeding gekry het van die mirena wat ek 2 jaar in gehad het. my ginekeloog het my toe op jasmine gesit. ek is nou 6 maande op dit velede maand het ek na my siklus n week na dit was my linkerkantste eierstok baie seer ek het my gp gaan sien en hy het gese dat ek my gynie moet gaan sien hy het n verwysings brief geskryf maar my medies het n back log gehad. die maand het die pyne weer n week voor die tyd begin ek kry heeltyd in die linkerkantste eierstok sulke menstruasie pyne al is my tyd al verby. my gynie is nou vol en ek kan hom eers in mei sien. is daar n rede hoekom my eierstok so seer is? kan dit n cyst wees of kan dit deur jasmin veroorsaak word. het nog nooit die probleem gehad nie

Reply to karen
Posted by: sons | 2009/04/12

hi ek wil graag weet wat kan aan gaan met my!ek het vir 2jaar di depo inspuiting gebruik. Toe gaan ek van dit af.en sit vir my n loep in.na 6mande van di loep toe begin ek met my menstr.nu na 3jr het ek hom uit gehael maar nou het ek pyne op my eierstoke.en mis my my periods.

Reply to sons

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement