advertisement
Question
Posted by: Lizette | 2011/09/02

pyn as ek asem haal

Ek was die hele winter nie siek met verkoue nie, maar so 3 dae terug het ek net begin hoes en dit pyn as ek hoes en dit pyn as ek asem haal amper asof my longe brand as ek inasem. Dit voel ook of iets my keel blok. Ek het n aanhoudende kopseer by dit en bly aanhoudend baie dors. So nou en dan kry ek ook vreemde pyne binne in my borskas area dit is moeilik om te verduidelik, is dit net verkoue of iets anders.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizette

Dit klink asof jy 'n boonste respiratoriese infeksie met sinusitis en 'n post nasale drup het. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek en 'n moontlike voorskrif vir 'n kursus antibiotika.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chantelle | 2011/10/28

Ek is verskriklik bekommerd oor myself. Ek het al vir 4 weke lank is aanhousende kopseer. Dit is n drukkende gevoel, eks self dronk in my kop as ek die kopseer het. Die pyn skiet deur vanaf my linkerkantese kop af in my keel en ooer tot in my bors en linkerarm, ek het alreeds vir n EKG gegaan so dit is versekr nie my hart nie. Eks nog jonk(22 jaar) is dit nodig om bekommerd te wees? Ek weet glad nie wat fout kan wees nie? Enige antwoorde?

Reply to Chantelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement