advertisement
Question
Posted by: Jan | 2010-09-09

Pyn agter naeltjie

Hallo Dokter

Ek loop nou al ''n paar maande met pyn in die buik area. Dit is veral agter die naeltje. Indien ek op die naeljie druk is dit nie seer nie, maar as ek my duim en wysvinger gebruik om agter die naeltjie te vat is dit baie gevoeling. My bo-been spiere is ook seer en ek vermoed dit is agv die verplasing van die pyn wat dit moonlik veroorsaak. Ek was al vir veskeie ondesoeke, sonars en scans, maar dit het niks gewys nie. Die pyn kom veral voor as ek hardloop, maar fietsry is geen probleem nie. Het tot onslangs lang afstande gehardloop, maar dit op sy gesit agv die pyn wat dit veroorsaak. Enige idees wat dit moonlik kan wees.
Dankie Jan (45)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jan
Ek neem aan as jy 'n buiksonar gehad het, het hulle gekyk vir 'n aorta aneurisme? As jy nie weet nie, vra net jou dokter? Het jy enige simptome van 'n peptiese ulcer - brandpyn op die maag wat deursprei na die rug as jy eet of as jy honger is? Het jy 'n gastroskopie gehad? 'n ander skelm toestand wat sulke simptome kan veroorsaak is iliopsoas spasma (dis die groot spier wat net langs jou ruggraat in die binnekant afloop) Op x/strale trek dit baie keer jou rugstring skeef. 'n Fisio sal kan kyk of dit die probleem is as al die ander moontlikhede uitgeskakel is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: martha | 2015-11-09

Hi ek sit met naeltjie wat nat bly binne en het so rooi seere binne my naeltjie is baie sensetief buite en so wel binne ook ek is baie bekommert oor dit ek het all verjaare die probleem van wat ek kan onthou wat kan ek gebruik om dit gesond te kry en hoe verhoed ek dit?

Reply to martha
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-13

Hallo Jan
Ek neem aan as jy 'n buiksonar gehad het, het hulle gekyk vir 'n aorta aneurisme? As jy nie weet nie, vra net jou dokter? Het jy enige simptome van 'n peptiese ulcer - brandpyn op die maag wat deursprei na die rug as jy eet of as jy honger is? Het jy 'n gastroskopie gehad? 'n ander skelm toestand wat sulke simptome kan veroorsaak is iliopsoas spasma (dis die groot spier wat net langs jou ruggraat in die binnekant afloop) Op x/strale trek dit baie keer jou rugstring skeef. 'n Fisio sal kan kyk of dit die probleem is as al die ander moontlikhede uitgeskakel is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement