advertisement
Question
Posted by: Engela | 2009-01-02

Pyn agter in die buig van knie

My been pyn in die agterkant in die buig en soms in die kuit en laat soms my voet onder dood voel of in die voetholte voel of dit trek en is dan gevoelig. As ek op my hurke gesit het is dit baie seer as ek regop kom.
Wat kan die oorsaak hiervan wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Die simptome kan as gevolg van 'n senu-irritasie of 'n spier probleem wees. Beter om 'n deskundige te raadpleeg vir 'n deeglike ondersoek en advies, asook moontlike behandeling. Jou familie Geneesheer of 'n Chiropraktisyn is beste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: linda de Villiers | 2015-11-05

Ek het 'n knop so groot soos 'n golfbal in die buig van my regterbeen, agter my knie. Ek onthou jare gelede was dit soos 'n sakkie met vog, en ek het hom stukkend gedruk. Ek was 'n padatleet, het beide kraakbene aan die been verwyder en het ook al my ligament geskeur en 'n operasie ondergaan. Ek gym steeds hard elke dag, swem en spin daagliks, maar hoe langer ek oefen elke oggend, hoe groter raak die knop. Hy raak weer kleiner deur die dag. Hy hinder my selfs as ek op my rug le met my bene reguit. Ek is van plan om my huisdokter te sien so gou doenlik, want die ongemak tydens 'n spinningklas is erg.

Reply to linda de Villiers

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement