advertisement
Question
Posted by: ANNIE | 2012/05/25

PYN AGTER BY MY BLAAIE?

Hi Doc
1.Ek kry vreeslik pyn agter op my rug. Kan dit net my spiere wees of dalk my longe? Ek het vreeslik stress by my werk op die oomblik en het omtrent elke dag kopseer. My gestel is ook af want ek het sinus en ''n kug was al so maand terug by die docter wat toe wel vir my antibiotika voorgeskryf het. Dit was so bietjie beter, maar ek bly met die sinusdrup.
2.Is daar ''n bloed toets of iets wat jy kan doen om te kyk vir kanker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annie

Jy kan jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer om vas te stel of jy spierspasma van jou nek, skouers en rug het. Dit kan behandel word met pyn medikasie, spierverslappers en fisioterapie. Jou hoofpyn is heel waarskynlik gekoppel aan die spierspasma of jou kroniese sinusitis. Dit is daarom belangrik om jou dokter te konsulteer om 'n definitiewe diagnose te maak. Indien nodig, sal jou dokter jou na 'n oor-, neus- en keelspesialis kan verwys, aangesien kroniese sinusitis soms sjirurgies behandel moet word.

Jou dokter kan bloedtoetse doen om te kyk vir kanker.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: maryke | 2012/08/19

hi dink ek het spierspasma ek doen naels al vir jare ek het vreeslike pyn en koors wat ek ek gebruik

Reply to maryke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement