advertisement
Question
Posted by: ANSIE | 2012/10/09

PYN

Hi daar dr, daar gaan nie n dag verby wt ek met pyn aan die regterkant net so onder my bors by my ribbes gaan nie party dae is dit erger as die ander dae, dit gaan nou al so aan vir 6 maande van dat ek begin op hou rook het. Ek het op n staduim gedkink dis net onfiksgeid maar dit raak net erger by die dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Ansie

was jy al by 'n dokter ? Ek neem aan dat jy so maak as jy nog nie was nie. Om vir 6 maande pyn te he is heel lank. 'n Chest x-ray kan meer reveal en moontlik 'n sonar. Ek stel voor jy vind uit wat die pyn veroorsaak sodat jy dit kan behandel.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement