advertisement
Question
Posted by: suzy | 2011/12/05

Pyn

Ek loop vir die vierde dag nou met pyn in my sy / lae rug aan die regterkand, net bokant my heup. Met tye is dit verskriklik seer, dat ek amper nie kan beweeg nie. Ander kere is ek bewus daarvan, maar dit is nie so vreeslik seer nie. As ek reg onthou het ek dieselfde pyn omtrent ''n maand terug begin kry, maar dan was dit net die verskriklike pyn vir ''n paar minute en dan is dit net weer weg. Of ek nou sit of staan, maak nie saak nie, dit pyn net skielik vir geen rede. Wat kan moontlik die oorsaak hiervoor wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Suzy

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek, uriene toets, bloed toetse en 'n moontlike x-straal konsulteer om die oorsaak vir jou pyn te vind. Die pyn kan deur 'n urienweginfeksie of laerug patologie veroorsaak word. Dit is ook moontlik dat die pyn verwys van 'n ander area, soos die galblaas.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rooms | 2011/12/05

Vir my klink dit soos nierstene. Beter dr toe gaan. Nierstene raak nie beter sonder behandeling nie, maar baie erger.

Reply to Rooms

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement