advertisement
Question
Posted by: Amanda | 2011-04-15

PYN

Ek het ''n 1 gelede ''n bloedklont in my regter kiut gekry na ''n voet operasie.Ek het gestop om my wafim te drink na 6 maande.Het laas nag brand/steek pyn linkerkant van my linker bors gekry,veral as ek op my linker sy lê .3 dae later die pyn minder nou voel my linker arm nie lekker steek pyn in bo arm veral as ek hom optel,voel soms lam.Wat kan dit wees!
Moet ek maar Dr toe gaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Amanda

Die pyn wat jy ondervind kan as gevolg van inflammasie in spier en been wees. Vir tydelike simptomatiese verligting kan jy Voltaren of Myprodol gebruik. Pyn in die linker arm kan as gevolg van kardiale patologie wees en dit is dus noodsaaklik dat jy 'n dokter vir 'n stres EKG en verdere ondersoeke konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Willie erasmus | 2014-01-17

Dis nou al twee dae, ek het n ongemak in my linker sy net onder my rib. Veral as ek oorbyg na linker kant toe. as ek daar druk is dit seer. Ek wil net vra wat kan dit wees

Reply to Willie erasmus

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement