advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2010/11/24

Pyn

Beide my bene pyn ongelooflik baie maar slegs as ek
gaan slaap as ek stap is daar geen pyn,
daar is geen sweling of kleurverandering in my bene nie.
Wat kan die oorsaak wees en wie kan gaam sien

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Vra jou GP om bietjie te kyk na jou voet polse en dalk te reel vir 'n doppler toets van jou bene om te kyk of die bloedvloei in jou bene normaal is. Dit is gewoonlik 'n sirkulasie probleem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/24

Hallo Tessa
Vra jou GP om bietjie te kyk na jou voet polse en dalk te reel vir 'n doppler toets van jou bene om te kyk of die bloedvloei in jou bene normaal is. Dit is gewoonlik 'n sirkulasie probleem.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement