advertisement
Question
Posted by: fya | 2008/09/30

pyn

Ek het twee weke terug ' n steek pyn in my linkerkant se lies gekry. dit het heeldag aangehou. ek het nie siek gevoel nie, dit was net irreterend. Gister is dit terug. My urine brand nie, maar hierdie keer was my lae rug ook seer. Ek begin by ' n nuwe werk en sal nie kan afvat om ' n dokter te sien. MOet ek bekommerd wees, of dit maar net ligte blaasinfeksie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Fya
Kyk of jy jou urine by 'n apteek kan laat toets - dit klink vir my baie verdag van 'n blaas of nierpyp ontsteking. Jy het dalk tog antibiotika nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/03/18

Hi, ek vir die laaste paar dae 'n verskriklike steekpyn in my lies gekry. Dit pyn so erg dat ek doodstil staan en met my hand moet druk op die plek, dis net vir 'n paar sekondes!

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement