advertisement
Question
Posted by: SUSAN | 2011/02/09

Purbac

My dogtertjie is 11 mnde en 3 weke oud, sy het verkoue, ek het al ''n week lank vir haar Coryx stroop vir verkoue gegee en dis nog nie gesond nie, die slym het nou al geel geword. ek wil vir haar Purbac Pedeatric suspension gee, hoeveel en hoeveel keer per dag kan ek vir haar gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Dis beter laat 'n dokter eerder na haar kyk. Purbac mag dalk nie die beste antibiotika wees vir haar infeksie nie (ons gee dit gewoonlik eerder vir urienweg infeksies) Die dosis is gewoonlik 3-4 mg trimetoprim per kilogram twee keer per dag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/09

Hallo Susan
Dis beter laat 'n dokter eerder na haar kyk. Purbac mag dalk nie die beste antibiotika wees vir haar infeksie nie (ons gee dit gewoonlik eerder vir urienweg infeksies) Die dosis is gewoonlik 3-4 mg trimetoprim per kilogram twee keer per dag.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement