advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2009/08/12

Pur Bloka en Swangerskap

Ek en my man wil graag probeer vir ons eerste babatjie en ek wil net iets weet. Ek gebruik Pur Bloka (40mg) ' n halwe tablet 2 keer ' n dag. Ek wil net weet of dit veilig is om te gebruik as jy swanger is of probeer swanger raak. Dis vir my voorgeskryf om te help met hartkloppings. Sal ek kan borsvoed as ek dit gebruik? Baie dankie vir u tyd, ek waardeer dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Purbloka is nie veilig bewys in swangerskap nie en moet liefs vermy word tydens borsvoeding. Mens moet maar altyd die risiko opweeg van hoe belangrik dit is dat jy dit aanhou drink versus die risiko vir die baba ( dit veroorsaak groeivertraging )
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement