advertisement
Question
Posted by: Kaitlin | 2009/10/27

PUO

Hoop jy kan dalk help. Ek word die afgelope 2 jaar elke 6 maande siek en in die hospitaal opgeneem. Onbeskryflike hoofpyn, naarheid en stywe nek met '  n koors van 40grade. Ek was nou in September vir 3 weke in die hospitaal en is ontslaan met PUO. Al wat '  n toets is, is gedoen, maar al wat die toetste opgelewer het is'  n Witsel telling 4,5, CRP telling van 26, en '  n titer telling van 1:128 phase II vir Q koors, verder kan die neuroloog of die infeksie spesialis niks fout vind nie. Ek is bang dat ek weer gaan siek word, en weet nie waarheen nie.....

Ek wil nie elke keer hospitaal toe nie. Is daar enige behandeling wat ek tuis kan gebruik, want dit lyk of die simptome self opklaar na twee tot drie weke.

Wat is PUO en kan dit voorkom word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Kaitlin,

PUO is Pyrexia of Unknown Origin - met ander woorde is dit net n mediese beskrywing wat beteken jy het 'n koors maar die dokters weet nie hoekom nie.

Ek het meer inligting nodig - kan jy my asb na 4nm op 0825555763 bel?

Dr Shevel

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: headache expert | 2009/10/27

Beste Kaitlin,

PUO is Pyrexia of Unknown Origin - met ander woorde is dit net n mediese beskrywing wat beteken jy het 'n koors maar die dokters weet nie hoekom nie.

Ek het meer inligting nodig - kan jy my asb na 4nm op 0825555763 bel?

Dr Shevel

Reply to headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement