advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011-11-18

Puisies

Hi Dr. Hoop u kan my help. Ek het nog nooit met puisies gesukkel nie, nie eens as tiener nie! Ek is nou vir omtrent n jaar af van die voorbehoed pil en vandat ek dit gelos het sukkel ek vreeslik met puisies. En dis orals, op my gesig, my rug en selfs my bors. Kan dit wees dat my hormone bietjie deurmekaar is vandat ek die pil gelos het. Is daar dalk n vitamien aavvulling of iets wat ek kan probeer neem vir gesonde hormone? Sukkel ook met my gewig vandat ek op die pil was. Het 52 kg geweeg voor ek die pil begin gebruik het was nooit oorgewig nie. Toe begin ek die pil gebruik op 25 en tel toe gewig op tot op 70 kg. Ek het 6 kg verloor maar kan net nie verder verloor ni maak nie saak wat ek doen nie. Skaal hak vas op 64 kg! Baie dankie vir u hulp...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Karen

Dit is waarskynlik hormone wat die sondebok in jou geval is - Dis miskien nie wat jy wil hoor nie, maar deur weer op die pil te gaan (of deur 'n anti-androgeniese behandeling te gebruik) kan die probleemvel waarskunlik verbeter. Gesels met jou dokter om te bevestig of dit steeds veilig vir jou sal wees om dit te gebruik.

Vitamienaanvullings behoort nie volgens my van veel hulp te wees nie.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Raynaldo Petro | 2011-11-28

Hi. Dokter. Ek het ''n groot probleem. Ek het sukkel vrate agter my kop wat net nie weg gaan nie. Dit is al vir meer as drie jaar agter my kop. Ek is al dokter uit en in. Hulle gee nt vir my ''n pille of salf, maar dit werk net nie. Ek is al regtig moedeloos. Ek is nog baie jong en moet gedurig ''n pet dra sodat mense nie die vrate kan sien nie. Kan U vir help asseblief.

Reply to Raynaldo Petro
Posted by: pharmacist | 2011-11-21

Hi Karen

Dit is waarskynlik hormone wat die sondebok in jou geval is - Dis miskien nie wat jy wil hoor nie, maar deur weer op die pil te gaan (of deur 'n anti-androgeniese behandeling te gebruik) kan die probleemvel waarskunlik verbeter. Gesels met jou dokter om te bevestig of dit steeds veilig vir jou sal wees om dit te gebruik.

Vitamienaanvullings behoort nie volgens my van veel hulp te wees nie.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement