advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/11/17

Puisies

Hi Dr. Hoop u kan my help. Ek het nog nooit met puisies gesukkel nie, nie eens as tiener nie! Ek is nou vir omtrent n jaar af van die voorbehoed pil en vandat ek dit gelos het sukkel ek vreeslik met puisies. En dis orals, op my gesig, my rug en selfs my bors. Kan dit wees dat my hormone bietjie deurmekaar is vandat ek die pil gelos het. Is daar dalk n vitamien aavvulling of iets wat ek kan probeer neem vir gesonde hormone? Sukkel ook met my gewig vandat ek op die pil was. Het 52 kg geweeg voor ek die pil begin gebruik het was nooit oorgewig nie. Toe begin ek die pil gebruik op 25 en tel toe gewig op tot op 70 kg. Ek het 6 kg verloor maar kan net nie verder verloor ni maak nie saak wat ek doen nie. Skaal hak vas op 64 kg! Baie dankie vir u hulp...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

dit is baie moontlik dat dit hormonaal kan wees. Wings (practitioner only produk) maak 'n produk Verdant vitex (help om hormone te balanseer) en CalDtox om die "slegte" estrogeen uit die liggaam te neem. Jy kan ook Hormeel probeer (homeopatiese produk)

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement