advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011/04/12

Puisies

Hi Doc, ek het nie sommer ''n probleem met puisies in my gesig nie, as ek een koppie koffie drink 2/3 keer/maand, dan kry ek 1/2 puisies in my gesig.Ek drink gewoonlik rooibostee daagliks. So 3 weke gelede het ek by ''n koffiewinkel koffie gedrink en het een puisie gekry en toe nog een daarna en nog en en ou het ek 4 lelike groot rooi dik puisies inn my gesig en is seer, meeste van dit kry nie ''n wit koppie nie, bly dik en rooi en maak merke wat baie lank vat om weg te gaan. My dieet is nog dieselfde, kan dink aan iets wat verander het die afgelope maand nie.Kan dit my bloed is wat vuil is? Indien wel, wat doen ek om dit skoon te kry?Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Nee dis nie jou bloed wat vuil is nie - dis baie keer hormoon verwant en word veroorsaak deur 'n bakteriele infeksie van 'n talgkliertjie in die vel. Probeer Bactroban room op vir die infeksie (antibakterieel) en Oxy 10 om dit uit te droog. Kaffein kan dalk stress hormone verhoog en aknee uitbrake veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/12

Hallo Susan
Nee dis nie jou bloed wat vuil is nie - dis baie keer hormoon verwant en word veroorsaak deur 'n bakteriele infeksie van 'n talgkliertjie in die vel. Probeer Bactroban room op vir die infeksie (antibakterieel) en Oxy 10 om dit uit te droog. Kaffein kan dalk stress hormone verhoog en aknee uitbrake veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement