advertisement
Question
Posted by: Lianne | 2009/07/03

Puisies

Hi dokter, ek het net u raad nodig. Ek is 28 jaar oud, en getroud en is op Triphasil vir 9 maande al. Ek sukkel al van skool dae af met puisies, maar nooit te ernstig nie. Ek het ' n olierige T-area, en dus waar ek puisies kry. Ek het nou onlangs 3 versteende puisies gekry, 2 op my ken en een net bokant my een wenkbrou. Ek weet nie of my hormone dalk ongebalanseerd is nie. Is daar dalk pille (aanvullings) wat ek kan gebruik om my hormone reg te kry, want ek is seker daarvan dus die oorsaak. U hulp word waardeer.
Baie dankie!
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lianne

Dit is baie moeilik om 'n dame wie se "hormone abnormaal" is, te behandel. Jy kan 'n sterker voorbehoedmiddel gebruik om jou hormone kunsmatig te beheer, maar jy moet eers vas stel of dit wel jou hormone is wat die aknee veroorsaak en daarom stel ek voor dat jy 'n afspraak by 'n dermatoloog maak.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement