advertisement
Question
Posted by: Lena Paulse | 2011/11/01

Puisie op Vagina

Hi Dokter,

Ek het verlede week gevoel dat daar `n klein puisie op my vagina lip uitgekom het, gister het ek gevoel dat ek kry seer wanneer ek toilet toegaan en my afvee, ek het my man gevra om te kyk of dit groter geword het, hy het gese` ja en dat dit lyk soos `n pitsweer - moet ek na `n dokter gaan of sal dit weggaan?Het ek rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lena

Die infeksie kan vererger en daarom moet jy jou dokter vir 'n kursus antibiotika en moontlike dreinasie van die abses/puisie konsulteer. Moet dit asseblief nie self probeer dreineer/druk nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: ???? | 2016/04/04

Hi dok ek het 'n pysie op my lip by my vigina we'll ek dink dis 'n pysie ek het dit al gedruk en daar redelik baie goed uit gekom maar dis al 3 dae en dis nogsteets daar... Wat kan ek doen

Reply to ????
Posted by: Anonymous | 2015/07/19

hi dokter ek kry al elkeer puisies op my nees ek wil weet wat dit veroorsaak

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/08/29

VANDAT EK KAN ONTHOU KRY EK DIE PUISIE/PITSWERE BINNE MY LIPPE BY MY VAGNIA. HUL RAAK GEEL EN DAN DRUK EK HUL UIT (VREESLIK SEER). EK WAS NOG NIE BY N DOKTER NIE (TE SKAAM), SO EK WEET NIE OF EK DALK HERPES HET NIE??? KAN IEMAND MY RAAD GEE HOE OM DIT WEG TEKRY. GROOT ASB EN DANKIE........

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/08/26

EK KRY DIE PUISIES/PITSWERE AL VIR JARE, EK DRUK HULLE UIT, MAAR DAAR BLY NUWES KOM. EK IS TE SKAAM OM N VRIEND TE VIND INGEVAL DAAR VERDERE PLANNE OPKOM (SOOS INTIEM VERKEER). HELP MY ASB ................. DANKIE

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement