advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2008-12-03

Pubis been probleme

My skoonma het 2 jaar terug operasies (2) gehad aan haar pubis been - dit het begin disintegreer. Dit veroorsaak nou weer probleme. Sy het baie pyn, sukkel om te loop, en volgens haar is die been " los" . Is daar moontlik spesialiste in hierdie veld waarna sy verwys kan word of wie sy kan -|- ak vir hulp. Ek hoor graag van mense wat moontlik kan advies of raad gee hieroor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Jenny
Ek neem aan 'n neurochirurg het haar geopereer- ek stel voor dat sy weer teruggaan na dieselfde chirurg of na iemand anders in dieselfde spesialiteit vir 'n tweede opinie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement