advertisement
Question
Posted by: angstig | 2009/08/15

psigotiese geweld

Beste dokter,

Kan n persoon wat in n soort psigotiese toestand is, en hom verbeel daar is stemme wat se hy moet iemand seermaak, of hy het iemand seegemaak, oorgaan en regtig so n daad doen? Of is dit net verbeelding.
Ek het voorheen gevra i.v.m. my suster se seun wat ophou eet, en dan in so snaakse toestand ingaan...hy vertel dat hy partykeer wonder of hy nie dalk

iemand seergemaak het wanneer hy so gevoel het nie.


Dankie vir die antwoord.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit word wel gesien in pasiente met skitsofrenie en ek stel voor dat jou suster haar seun na 'n psigiater neem vir evaluasie en behandeling.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement