advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011/08/16

provera 10 mg

Ek is 54 jr oud en het nog altyd redelik normale siklus gehad. Ek weet ek het miome en het vir afgelope jare swaar gemenstrueer tydens maandstondes. Onlangs het my maandstonde 6 weke na die vorige een begin en hou nou reeds 5 weke aan.Nadat medikasie nie gehelp het het ginekoloog hysteroskopie gedoen.8loeding hou daarna steeds aan.Hy het laat weet dat dit lyk of ek nie ovuleer nie (alhoewel hormoontoetse normaal was)Hy het nou Provera 10 mg voorgeskryf vir 6 maande.Ek is moedeloos en wonder of hierdie die regte behandeling is en die bloeding uiteindelik sal stop.Ek probeer ''n histerektomie vermy aangesien ek reeds na aan mu menopause behoort te wees.Ek is ook bekommerd oor progesteroon gebruik aangesien ek reeds 2 prolaktinome gehad het wat met hipofisektomiee verwyder is. Op die oomblik is prolaktienvlakke normaal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Progesterone will not affect your prolactin levels. This treatment may help. ALternatively you can use HRT.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/08/19

Progesterone will not affect your prolactin levels. This treatment may help. ALternatively you can use HRT.
Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement