advertisement
Question
Posted by: marlize | 2011/01/10

PROTEï ENE

Ek is op ''n proteï ene dieet - 8 weke
Week 1 / 2 eet ons net vleis met slaai
Week 3 word groente bygevoeg
Week 4 - 8 proteï ene, groente, slaai

Bloedgroep O+
Is hierdie ''n gesonde dieet? Ek voel baie sleg - erg hoofpyn, naar.
Hierdie simptome kom en gaan. As die vleis gaargemaak word, is ek naar - dit voel kompleet asof ek swanger is (ek kan nie swanger word nie -histerektomie gehad).

Help asseblief. Die naar kol op die krop van my maag en die slegte gevoel is aaklig.

Ek het lae bloedsuiker en my dieet wat ek gevolg het, het ek mee goedgevoel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marlize
As jy so vreeslik sleg voel op hierdie ongebalanseerde dieet moet jy dit dadelik staak! Dit gaan nie help om te probeer gewig verloor met 'n dieet wat jou hele gesondheid gaan benadeel. Hierdie hoë-proteïendiëte is nie gesond nie en kan mense baie sleg laat voel. As jy met jou ander dieet goed gevoel het, keer tog asb terug daarna, sny bietjie aan jou porsies en vetinname en doen oefeninge om gewig te verloor. Dit mag langer neem om gewig te verloor met 'n lae-vet gebalanseerde dieet, maar jy sal 100% beter voel en ook nie jou gesondheid belemmer nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/11

Beste Marlize
As jy so vreeslik sleg voel op hierdie ongebalanseerde dieet moet jy dit dadelik staak! Dit gaan nie help om te probeer gewig verloor met 'n dieet wat jou hele gesondheid gaan benadeel. Hierdie hoë-proteïendiëte is nie gesond nie en kan mense baie sleg laat voel. As jy met jou ander dieet goed gevoel het, keer tog asb terug daarna, sny bietjie aan jou porsies en vetinname en doen oefeninge om gewig te verloor. Dit mag langer neem om gewig te verloor met 'n lae-vet gebalanseerde dieet, maar jy sal 100% beter voel en ook nie jou gesondheid belemmer nie.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement