advertisement
Question
Posted by: buddie | 2011/02/21

Prostaat telling

Dokter ek het 2 vra asb.
As my prostaat telling 8 is is daar iets om oor bekommerd te wees.
My vrou se opogdruk is getoets en baie hoog, 25 , die oogarts het vir haar druppels gegee, maar sy kry nog geweldig hoofpyn en soms as sy tv kyk is dit waasserag.Is daar enige ander medikasie wat sy kan gebruik.Die druppels is baie duur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Buddie
'n normale prostaat telling is onder 4 so 'n telling van 8 kan dui op prostaat infeksie, of selfs prostaat kanker. Dit moet verder ondersoek word. 'n Verhoogde oogdruk kan Gloukoom veroorsaak, wat tot blindheid kan lei. Dit is uiters belangrik dat sy die druppels aanhou gebruik en die oogarts gereeld sien vir opvolge. As dit te duur is vir julle, bespreek met die oogarts, want daar is soms ook 'n klein operasie wat hulle kan doen om 'n gaatjie in die iris (kleur deel) van die oog te maak om die dreinasie van die oogvog te verbeter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Melissa | 2015/07/12

Hello Dr. Wil net weet my broer se prostaat klier is uit gehaal weens kanker. Wat ek wil weet sy telling wissel tussen 0.5 en 0.7 betekend dit dat hy nog kanker het of nie.

Reply to Melissa
Posted by: Jay | 2014/03/19

My uroloog sê die telling moet 3.2max. wees. My telling is 3.9 en moet 'n ortopsie doen. Wat is u komentaar hieroor?

Reply to Jay
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo Buddie
'n normale prostaat telling is onder 4 so 'n telling van 8 kan dui op prostaat infeksie, of selfs prostaat kanker. Dit moet verder ondersoek word. 'n Verhoogde oogdruk kan Gloukoom veroorsaak, wat tot blindheid kan lei. Dit is uiters belangrik dat sy die druppels aanhou gebruik en die oogarts gereeld sien vir opvolge. As dit te duur is vir julle, bespreek met die oogarts, want daar is soms ook 'n klein operasie wat hulle kan doen om 'n gaatjie in die iris (kleur deel) van die oog te maak om die dreinasie van die oogvog te verbeter.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement