advertisement
Question
Posted by: dd | 2009/10/21

prostaat operasie

Ek wil net graag weet as jy vir ' n prostaat operasie gaan  hoe lank bly jy in die hospitaal? en hoe lank vat dit om by di huis aan te sterk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo DD
Dit hang af wat hulle doen. Met 'n TUR (trans urethrale reseksie) word 'n instrument deur die uretra geryg en word die prostaat verwyder sonder om die buik oop te sny. Die pasient kan binne 'n paar dae (1-3) huis toe gaan . Met 'n radikale prostatektomie word die buik oopgesny en die prostaat deur die buik verwyder. Jy kan verwag om bietjie langer in die hospitaal te wees (4-5) dae en mag dalk 'n kateter vir 'n week of twee moet dra.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/22

My man het 'n week gelede 'n prostaat verwydering gehad. Die urine loop nie in die kateterpypie af nie. Dit kom by die penis langs die kateterbuis uit. Is die kateter in die blaas verstop en hoe kan ek dit oopmaak.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/11/16

Ek wil weet na n operasie waar die prostaat verwyder is en die week in die hospitaal en 2 weke met n kateter, moet jy nogsteeds behandeling kry? en vir hoelank.

Reply to Anonymous
Posted by: Marie | 2014/09/16

Ek wil weet my man se prostaat is die 3 Sept verwydwer die dr het gese hy kan weer die 22 Sept begin werk. Mag hy dan kar bestuur. Hy is gesny.

Reply to Marie
Posted by: tokie toktok | 2014/03/22

ek is 52 jaar oud en perd fris maar deesdae pyn my bene so erhge dat ek wil huil vd pyn in die nag en binne in my lieste binne been bo is dit aan die rlinker kant seer, ek het nie probleem met urineer nie ook nie op andervlakke nie,maar die maak my bang want iemand se die is prostaat en dit is gewoonlik kanker, nou ek het my rug beseer toe ek jongman was en inspuiting ding in my rug op gekry wat hul gedoen het en na 3 dae was ek sonder pyn , so ek is om en dom , en verder ons is nou eers 2 maande op n medies ,die is ook n bekommernis want as dit nou die ding van prostaat is sies sal hul betaal? dankie

Reply to tokie toktok
Posted by: cyberdoc | 2009/10/21

Hallo DD
Dit hang af wat hulle doen. Met 'n TUR (trans urethrale reseksie) word 'n instrument deur die uretra geryg en word die prostaat verwyder sonder om die buik oop te sny. Die pasient kan binne 'n paar dae (1-3) huis toe gaan . Met 'n radikale prostatektomie word die buik oopgesny en die prostaat deur die buik verwyder. Jy kan verwag om bietjie langer in die hospitaal te wees (4-5) dae en mag dalk 'n kateter vir 'n week of twee moet dra.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement