advertisement
Question
Posted by: name | 2009/11/24

prostaat lekasie

My pa het prostaat probleme..hy kla dat di uriene net sommer van self vloei en dat hy saans op handoeke moet slaap ....is daar medikasie wat kan help vir dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Name
Ja daar is medikasie wat kan help maar mens moet eers die oorsaak van die inkontinensie bepaal - sien http://www.webmd.com/urinary-incontinence-oab/mens-guide/urinary-incontinence-in-men-cause
Hy moet dalk eers 'n uroloog sien.
Wat dalk vir hom meer gemaklik gaan wees is 'n kondoom kateter - dit lyk soos 'n kondoom wat met double sided tape om die basis van die penis vasplak, en dan is daar op die punt 'n pypie wat mens aan 'n sakkie kan koppel dat die uriene daarin loop. Dan is hulle nie heeltyd nat nie en dit ruik nie sleg nie. Mens kan die sakkie onder jou broekspyp teen jou been vasmaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/24

Hallo Name
Ja daar is medikasie wat kan help maar mens moet eers die oorsaak van die inkontinensie bepaal - sien http://www.webmd.com/urinary-incontinence-oab/mens-guide/urinary-incontinence-in-men-cause
Hy moet dalk eers 'n uroloog sien.
Wat dalk vir hom meer gemaklik gaan wees is 'n kondoom kateter - dit lyk soos 'n kondoom wat met double sided tape om die basis van die penis vasplak, en dan is daar op die punt 'n pypie wat mens aan 'n sakkie kan koppel dat die uriene daarin loop. Dan is hulle nie heeltyd nat nie en dit ruik nie sleg nie. Mens kan die sakkie onder jou broekspyp teen jou been vasmaak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement