advertisement
Question
Posted by: P | 2009/08/19

Prostaat klier massering

Mens lees gereeld dat indien ' n dame haar vinger gebruik en die man se prostaatklier masseer terwyl hul besig is met seks, dat dit die orgasme wat ' n man ervaar, aansienlik verhoog.

Wel, my Dr het anderdag my prostaatklier ondersoek en dit was BLIKSEMS seer! Ek kan nie dink dat dit enigsens ' n aangename ervaring kan wees nie.

Op daardie stadium was ek maar net bly ek is nie ' n moffie wat die marteling gereeld moet deurmaak nie! :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Just a quick response: some men (many of whom are gay) DO find stimulation of the prostate stimulating when aroused; and to clarify a myth, not all gay men have anal sex.

Claire - SASHA (www.sexualhealth.co.za)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: jj | 2009/10/09

Ek het dit al probeer maar my vinger en hand word so gou moeg dat ek niks voel nie. Ek praat van omtrent na 4 minute. Hoe lank moet mens aangaan vvordat jy resultate het?

Reply to jj
Posted by: Egg | 2009/08/20

Is julle ernstig??? Hoe presies doen mens dit??? Hoe diep??? Watse rigting??? Wat moet mens voel??? Klink interesant!!!

Reply to Egg
Posted by: PM Crazy | 2009/08/20

Wanneer jou dokter dit weer doen, maak seker of dat hy nie dalk altwee sy hande op jou skouers het nie!!

Grappies op ' n stokkie - My vrou sit tussen my bene, met BAAIE lube (Zam-buk salf) druk sy haar vinger agter in en beweeg eers baie min en liggies in die opening rond, terwyl sy my penis in haar mond neem, of ek masterbeer myself stadig. Mettertyd soos die gevoel lekkerder raak beweeg sy dieper in en begin liggies die P-spot stimuleer tot ek kom.

Dis ongelooflik!! Ek stop alle stimulasie op my penis, dan begin ek kom. Maar die gevoel kom van agter en van binne, jou hele liggaam en nie net soos normaal van die " groin"  area nie!! Ons doen dit nadat ons reeds ' n keer of wat liefde gemaak het. Ek kom so gou soos nou weer!

Jy moet dit probeer!!

Reply to PM Crazy
Posted by: Condom Man | 2009/08/19

Ou maat ek kan jou verseker dat as jou prostaat reg gemaseer word dan sal jy so lekker kry dad jy n gasket wil blaas. Soms wanneer ek mastubeer dan sit ek my finger op en masseer my prostaat dieslfde tyd. Ek kry die mees mindblowing orgasmes. Somtyd wanneer ek by my vrou kom dan gebruik sy een van haar vibrators met baie lube, druk him by my anus in en masseer my prostaat dieslfde tyd. Dit is nou regtig iets spesiaal. Jy sal nie weet wat jy mis totdat jy dit gedoen het. Dis meer as die moeite werd, dis a " must have" 

Reply to Condom Man
Posted by: pp | 2009/08/19

Kry vir jou ' n ander dokter want weeselik weet die ou nie hoe om dit te doen , my dokter het dit al vele male gedoen en ek het nog nooit seer gekry nie, en as die vrou wat dit doen,en sy weet ook wat sy doen sal jy van jou kop afraak van die lekkerte, jy moet miskien ' n moffie kry om dit vir jou te doen.

Reply to pp
Posted by: // | 2009/08/19

hahahahahhahaa!!!ja nee kyk ek weet nie so leka van daai prostaat storie nie hahahaa!!!!

Reply to //
Posted by: // | 2009/08/19

hahahahahhahaa!!!ja nee kyk ek weet nie so leka van daai prostaat storie nie hahahaa!!!!

Reply to //

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement