advertisement
Question
Posted by: Marinda | 2012/05/23

Prostaat kanker

Pa het so drie jaar terug prostaat kanker gehad dit was bestraal, kort daarna probleem opgetel met dikderm. Afskeiding wat hom baie selfbewus maak en dit brand hom ens. DR het al gekyk en gesê  dit is agv die bestraling . Het gisteraand gastro gehad en wil nou van sy kop af raak van die pyn (brand)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marinda

Bestraling het ongelukkig verskriklike newe effekte en bestraling van die prostaat het heel moontlik die derm beseer en gevolglik die nuwe simptome. Dit is moontlik dat dit wel sal verbeter, maar dit is belangrik dat jou pa 'n dokter vir 'n kolonoskopie konsulteer. Hy kan sy dokter vir 'n voorskrif vra vir morfien stroop om die erge pyn te beheer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: rika smith | 2012/08/08

My man se prostaat is 2 maande terug uitgehaal maar is daarna weer met kanker gediagsoneer. die laaste paar dae kla hy van pyne in sy been. My huis dokter se dis dalk n teken dat dit versprei het. het u raad asb

Reply to rika smith

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement