advertisement
Question
Posted by: Anton | 2012/03/12

Prostaat infeksie

Hallo dokter, wil net graag weet wat die oorsaak kan wees vir prostaat infeksie, soos gediagnoseer deur ''n dokter aan my, hy het geensins vir my genoem wat die rede is vir dit nie, my net ''n 15 dag antibiotika kursus voorgeskryf. Ek word 34.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anton

Daar is nie altyd 'n spesifieke rede vir prostaat infeksie nie. Normale bakterie kan toegang kry tot die prostaat en sodoende infeksie veroorsaak. Dit word wel met 'n kursus antibiotika behandel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: jmm | 2013/09/26

Dr het my vir toegse verwys en daar is bevind dat ek prostaatinfeksie onder lede het. Ek ondervind dat ek seer het as ek sit, doen klerk werk. Voel beter as ek meer staan. Wil graag weet sal ek my take by huis soos tuinwerk moet afskaal en dinge soos optel van goed moet tydelik staak totdat ek gesond is.

Reply to jmm
Posted by: xyz | 2012/03/13

Anton jy moet weer die vraag vra want die dokter keer nie terug na die vraag wat hy alreeds beantwoord het nie. Dit is nie normaal vir so ''n jong man om prostaat infeksie te kry nie,maar vra liewer die dokter

Reply to xyz
Posted by: Anton | 2012/03/13

Baie dankie dokter, maar is dit normaal op my ouderdom?

Reply to Anton

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement