advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2012/02/17

Prostaat

Dr
Het onlangs gehoor van prostaat operasie waar net gaatjies in die prostaat gemaak word en dan een of ander radio aktiwiteit daarin plaas. Is dit so, en wat kos so operasie min of meer?

Het ook gehoor dat prostaat operasies nie baie sukses vol is nie.

Groete

Bekommerd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ja, dit is korrek. Jy sal jou uroloog oor die kostes en prosedure moet konsulteer. 'n Prostatektomie kan baie suksesvol wees, veral met die behandeling van kanker, waar die kanker tot die prostaat beperk is.

Verwys na die volgende artikel oor die behandeling vir prostaat kanker: http://en.wikipedia.org/wiki/Prostate_cancer

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Andries Vorster | 2012/05/30

Prostaatkanker, gediagnoseer.Pyne agter, blaaie.Hou dit verband met diagnose?

Reply to Andries Vorster

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement