advertisement
Question
Posted by: Chris | 2011/07/27

Prostaat

Ek het so 5 weke terug ''n prostaat biopsie gehad, ook is daar nierstene uit my blaas gehaal. Sededien as ek seks het is my sperm bruin, in die begin was dit baie op die oomblik is daar baie min wat uit kom.Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees of sal dit regkom na ''n ruk. Ek kan nie weer teruggaan na die uroloog nie, want my mediese fonds laat dit nie toe nie, anders moet ek self daarvoor betaal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chris

Daar kan bloed in jou sperm wees, as gevolg van die verwydering van die nierstene en daarom vertoon jou ejakulasie bruin. Indien daar egter geen verbetering na twee weke is nie of as dit vererger met gepaardgaande simptomes, soos moeilike urinering, swak vloei van die stroom van jou urinie, asook pyn, sal jy die uroloog so gou as moontlik moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement