advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2012/08/24

prolaktien

Hi, ek wil graag weet of die volgende ook simtome is van hoe of lae prolaktien vlakke. Omtrent 2 jaar terug toe ek die aand gaan le het. Ek wo opstaan om water te drink en kon toe nie opkom nie. Ek was baie duislig(gevoel gehad van as iemand net bykom uit narkose. Het gaan slaap em volgende oggend opgestaan en nog steeds dronk en van belans af. Het my bloeddruk by afyeek laat toets en was toe baie hoog. 180/160. Dr het my to op 20g zanidip 20mg gesit. Ek het ook baie magrin gekry. Drink ook nou waterpilndapamax 2.5mg en anti depresant ciliet 10mg. Was weer by my dr en hy se dit kan prolaktien wees en:-)ek:-)moet neuroloog gaan sien. help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Jenny,

As jou dokter jou na 'n neuroloog verwys het, dan moet jy soentoe gaan. Die neuroloog sal die nodige toetse laat doen. Ek kan jou raad gee oor die migraine, maar eers moet jy die ander simptome laat behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2012/08/27

Beste Jenny,

As jou dokter jou na 'n neuroloog verwys het, dan moet jy soentoe gaan. Die neuroloog sal die nodige toetse laat doen. Ek kan jou raad gee oor die migraine, maar eers moet jy die ander simptome laat behandel.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement