advertisement
Question
Posted by: Ellie | 2010-12-06

Prolaktien

Goeiedag,
Ek wil graag ''n tweede opinie kry.
Elf jaar gelede is ''n gewas van my pituitere klier verwyder. Na my swangerskap en geboorte van my dogtertjie 4 jaar gelede het ek eggter weer goed begin opmerk wat my bekommer. Soos blurred visie en hoofpyne.
Verder het daar ''n abses in my b ors gevorm geraak wat baie onaangenaam was.
Die abses is suksesvol gedreineer nou, maar melkproduksie is steeds redelik hoog in my ander bors en dit verhoog tydens menstruasie.
Ons het my praktien vlakke laat toets dit is tans 79.3 en ek het verneem dat die normale vlakke 15 behoort te wees.
Is die prolaktien vlak laag genoeg om eers te wag en kyk wat gebeur of sou u se dat ek maar as voorsorg die nodige toetse en goed deurgaan?
Baie dankiet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your prolactin level is high and therefore you should have investigations.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010-12-09

Your prolactin level is high and therefore you should have investigations.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement