advertisement
Question
Posted by: Wil graag weet? | 2011/10/13

Progestoroon met swangerskap

Goeie more Dok,

Ek het ''n miskraam gehad in Junie. Is nou weer ±  8 1/2 weke swanger. My gynae het vir my progestoroon (eers die setpil en later die gewone pilletjie) &  ''n pilletjie wat my bloed dun maak gegee gegeee om te drink. Ek wil net weet of die simptome deur die progestoroon of die ander pil my kan naar maak.

Met my eerste miskraam het ek geen bloedding of krampe of afskeiding gehad nie maar die baba se hartjie het net op gehou klop. My vraag is eintlik sal die pille my naar maak of sal die naarheid van die swangerskap wees wat net vererger kan word deur die pille? Ek het gelees dat die progestoroon wel my borste teer en my baie moeg kan maak. Meeste van die simptome is swangerskap simptome ook, en ek kan nie onderskei watter is van die swangerskap en wat kan moontlik van die pille wees nie. Omrede ek geen simptome gehad het toe ek die miskraam gehad het nie wil ek graag weet hoe kan ek weet of die baba se hartjie nog klop, behalwe nou om elke dag die gynae te gaan sien of om bloed toetse te doen.

Ek sal dit baie waardeer as u my kan terug antwoord.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Progesterone can cause nausea, but so can pregnancy.There is o way of knowing which is the cause. Unfortunately you will not know whether the heart is still present or not other than with a scan. This does mean a certain amount of anxiety until you start feeling movements.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/12

Hi hi ek het n miskraam gehad die dr se my progestoroon vlakke is te laag is daar iets wat ek kan gebruik om dit reg te kry

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2011/10/17

Progesterone can cause nausea, but so can pregnancy.There is o way of knowing which is the cause. Unfortunately you will not know whether the heart is still present or not other than with a scan. This does mean a certain amount of anxiety until you start feeling movements.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement