advertisement
Question
Posted by: CC | 2010/05/06

Proctalgia Fugax

Hi Dr. Bets,

Die apteek sê  jy kry net salbutamol as ''n bestandeel in asma medikasie, maw dit is in iets soos Astha Vent wat ek oor die toonbank kan koop - sal dit effektief wees vir Proctalgia Fugax simptome?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo CC
Ja - dit klink baie snaaks om 'n asma pompie vir so iets te gebruik maar blybaar werk dit!
http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/8677929
Dit kan vir jou effens hartkloppings gee as newe effek so moenie meer as voorgeskrewe dosis gebruik nie, en net as jy die pyn kry.

Ek dink tog jy moet in elk geval jou dokter sien vir 'n behoorlike ondersoek om dalk ander moontlike redes vir die pyn uit te skakel, en as nodig verwys te word vir 'n ondersoek onder narkose deur 'n gastroenteroloog.

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/06

Hallo CC
Ja - dit klink baie snaaks om 'n asma pompie vir so iets te gebruik maar blybaar werk dit!
http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/8677929
Dit kan vir jou effens hartkloppings gee as newe effek so moenie meer as voorgeskrewe dosis gebruik nie, en net as jy die pyn kry.

Ek dink tog jy moet in elk geval jou dokter sien vir 'n behoorlike ondersoek om dalk ander moontlike redes vir die pyn uit te skakel, en as nodig verwys te word vir 'n ondersoek onder narkose deur 'n gastroenteroloog.

Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement