advertisement
Question
Posted by: Ilze | 2009/08/11

Probleme met niere

EK ervaar pyn in my niere vir die afgelope 3 dae. dit is ' n steekpyn en is partykeer erger as ek in asem. Die pyn is nie erg nie, dit is net ongemaklik,en dit maak my wakker in die nag. Enige voorstelle, en wanneer moet ek die dokter gaan sien, moet ek eers wag? ek drink baie water, so dit kan oorsaak wees nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ilze
laat toets jou uriene liewer - dit kan 'n infeksie wees maar ook dalk 'n niersteentjie. Jy het dalk antibiotika nodig of iets om die urienbuisie te ontspan as daar 'n niersteentjie is sodat dit kan uitkom
Dr Bets


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement