advertisement
Question
Posted by: moeilik | 2009-09-10

probleme!

ek is 46.die afgelope tyd voel ek vreeslik buierig,geiriteerd,voel paranoies oor als,verdink aanmekaar my man van afairs,voel of ek soms binne sekondes van bui kan verander,soms voel my kop soos " eno' s"  van al die bruisende emosies,ek slaap uiters sleg,my eetlus makeer NIKS,voel of ek heeldag niks wil doen en net slaap.ek sukkel om werk te kry en het al verskeie dinge van die huis probeer-onsuksesvol,dit veroorsaak groot frustrasie,my man,' n " sagte"  man begin my irriteer omdat hy nooit iets wil uitpraat nie,maar die oomblik dat hy sy humeur verloor is dit olie op my vuur...wat gaan aan met my?word ek mal?want dit is hoe dit soms voel...ek ken myself nie meer,HELP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Moeilik
Jy is dalk nou net in die peri-menopausale gedeelte van jou lewe en jy klink heel normaal vir my!
Sien http://womenshealth.about.com/od/menopaus1/a/perimenopausesy.htm
Maar daar is hulp vir al die goor simptome - sien jou dokter want 'n antidepressant sal jou gemoed stabiliseer en jou slaap patroon verbeter. Probeer ook elke dag bietjie oefen ( stap of so iets vir 30 minute) en hou jou dieet dop, want dis die tyd wat mens so baie vet om die middel optel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Hannetjie | 2009-10-15

Ek het 1jaar en 8 maande gelede histerektomie gehad. My eieirstokke is nog in takt. Volgens my ginekoloog moes ek eers oor 5 jaar menopausale simptome ervaar., Ek het ongelukkig wel, 2 weke gelde begin met gloede, ongemaklike gevoel oor my buik, my bene, arms en gewrigte pyn en lae bloeddruk.

Wat is daar wat ek kan doen? Die GP het my op 12.5mg plakkers begin.,

Groete

Hannetjie

Reply to Hannetjie
Posted by: Hannetjie | 2009-10-15

Ek het 1jaar en 8 maande gelede histerektomie gehad. My eieirstokke is nog in takt. Volgens my ginekoloog moes ek eers oor 5 jaar menopausale simptome ervaar., Ek het ongelukkig wel, 2 weke gelde begin met gloede, ongemaklike gevoel oor my buik, my bene, arms en gewrigte pyn en lae bloeddruk.

Wat is daar wat ek kan doen? Die GP het my op 12.5mg plakkers begin.,

Groete

Hannetjie

Reply to Hannetjie
Posted by: moeilik | 2009-09-13

baie baie dankie,voel sommer al klaar tonne beter!!!gaan dit nou dadelik opsoek..

Reply to moeilik

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement