advertisement
Question
Posted by: Trixie | 2009/04/06

PROBLEME

Middag dokter. Ek het groot probleme. Van die geboorte van my kind is ek konstant moeg, altyd hoofpyn my hare val in bosse uit (letterlik bosse). Ek voel al hoe meer depressief ek word kwaad vir alles. Ek kry konstant vaginale infeksie. Ek het die probleme aan my dokter verduidelik. Sy het my aangesê  om vitamins te gebruik (Minamino) wat ek al vir ses maande gebruik (vir twee maande voor dit het ek Slow Mag gebruik) LET WEL NON STOP - ek voel as self nie beter nie en die hare val nogsteed net so baie uit. Sy het vir my ook Probiflora 9 gegee om te gebuik vir die infeksie en swam infeksies wat ek op my hande en voete gekry het. Al wat wel weggegaan het is die swam infeksies op my hande en voete. Die ander infeksie is maar nogsteeds gereeld terug. Ek het my skildklier laat toets - die toetse is bleikbaar normaal [TSH 1.18 - ref 0.27 - 4.20] &  Free T4 ..16 [ref 12 - 22] Comment . So ek weet nie wat kan fout wees met my???? Ek is raad op - ek wil nie meer so sleg voel nie!!!!!!!!!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

Ek stel sterk voor dat jy 'n homoepaat gaan sien. Die redes kan multifold wees. Jou dieet kort aanspreeking heel moontlik ook.

jy kan die volgende probeer
FoodState iron
Max Caprilic acid (solgar)
Pro biotic (amipro).

maar as jy iemand sien sal hulle jou vinneger kan help.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement