advertisement
Question
Posted by: Antoinette | 2009/08/19

PROBLEM CHILD (12) GRADE 7

Help asseblief, my kind word uit die klas gejaag. Hy is arrogant met onderwysers. Jok baie en het onlangs begin steel. Wat doen ek nou?

Ek soek afrikaanse hulp van enige iemand en spesiaal van u Dokter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

From what you say, it sounds as though this is a new problem, and that he was not so difficult before now. There can be many reasons why a child becomes disruptive in such ways. What else has changed in his life around the time that he changed in his behaviour ?
It would be usefl to take him to see a child psychologist or child psychiatrist for assessment and advice.
I think A-nonnie is indeed rather to drastic in her approach ! The challenge, with which the shrink can help, would be to plan effective discipline to shape his behaviour back to better standards, with full collaboration between you and his father

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Antoinette | 2009/08/19

WOW dis bietjie drasties. Hy gaan elke dag skooltoe, nog nooit " gebunk"  nie.

Probleem is ek n sy Pa is gesky al toe hy 3 was m.a.w 9 jaar terug . Eers het hy by my gebly maar toe maak die Pa die wê reld vir my warem en ek moes hom afstaan.

Ek sien hom elke tweede naweek, maar van vandag af kom hy elke midag na my toe, ek werk nie. Ek is weer getroud en is in die gelukkige posisie dat ek by die huis is.

Jong dis ' n baie lang storie. Maar wat my seun aanbetref. dit gaan omtrent so jaar aan nou.

Hy is eintlik ' n baie gehoorsame seun n baie godsdienstig. Nie SOOOO sleg nie.

Reply to Antoinette
Posted by: A-nonnie | 2009/08/19

Is dit nie al te laat nie jong? Hy' s al groot en ek is seker dit het nie oornag gebeur nie, hy moes al laaaaaankal hande uitgeruk het?

Hoe straf jy hom? As hy nie wil skool toe gaan nie - jaag hom uit die huis uit laat hy gaan werk soek.

Waar is sy pa?

Reply to A-nonnie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement