advertisement
Question
Posted by: Christo | 2012/10/09

PROBLEEM WANNEER KOS AFSLUK (AIR LOCK)

Ek is 51 jaar oud (manlik). Sedert ek 42 is sukkel ek soms meer as ander tye wanneer ek eet. Daar onstaan ''n " air lock"  wat vrek seer is wanneer ek sluk. Soms gooi ek op sonder dat ek wil en dan kom die kos wat ek pas geë et het uit met ''n slymerige vloeistof. Soms forseer ek die air lock af met vloeistof. By twee geleenthede het ek sodanig aan die vloeistof verstik dat ek dit amper nie gemaak het nie. My mantelvlies is geskeur en ek kry gereë ld sooibrand. Die suur het 2 aande gelede tot in my mond opgestoot en was dit nie die eerste maal nie. Ongeveer 3 maande gelede is ''n nodule van my stemband afgesny, wat moontlik agv van die suur probleem kon ontstaan het. Wat stel u voor ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageEating Disorders Expert

Hello Christo,
I suggest that you consult with your GP or see a gastroenterologist about this physical complaint.
Regards,
Graham

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement