advertisement
Question
Posted by: Zaira | 2011/11/15

probleem met sex

ek en my man is alby in ons 20 nader aan 30! ek het n verskriklike seksdrang en my man het nie veel van n seksdrang nie, hoe weet mens of daar n probleem is en by wie le die probleem? as ek dit elke dag kan doen nog te beter vir my maar as hy dit een keer n week kan doen is hy gelukkig!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Desire differences will always be there in all relationships >it is like food ,you might like a lot of meat but your partner will not .The key is to have a solid flexible self ,warm heart ,peaceful mind and to always discuss where the two of you want your sex life to be without making one the low desire or high desire partner .

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

20
Our users say:
Posted by: Chris758 | 2011/11/17

Rosie dit was so lank terug, wonder of ek weer die moed sal hê  om seks voor te stel........soos alles moet dinge onderhou word!! Ek dink ek sal ernstig twyfel in myself en of ek nog die ding kan doen!!

Wie weet dalk is dit soos die eerste keer!!!!!

Reply to Chris758
Posted by: Rosie | 2011/11/17

Hi Chris, ek weet wat jy sê : dit moet deur altwee geniet word. Ek dink as julle die daad moet doen en jy weet hier diep binne jou dat sy dit nie geniet nie en dit net doen om jou gelukkig te hou... wel, dan gaan jy dit ook nie geniet nie.

Ek wens daar was `n maklike oplossing. Die persoon wat `n " cure"  vir `n lae libido gaan ontdek, gaan `n baie ryk persoon word inderdaad.......

Reply to Rosie
Posted by: chris758 | 2011/11/17

Ons is al 33 jaar getroud so ook nie meer so jonk nie maar waaragtig ook nie so oud om nie seks te geniet nie! Kyk as sy voorheen baie dood was kan ek dalk verstaan maar ons het gereeld weggegaan vir die odd stoute naweek en ek het altyd net die beste plekke gekry en toe eweskielik niks.

Ek kan verstaan soos jy sê  jy is nie altyd lus nie maar ek het haar nooit gedwing om seks te hê  nie. Dit moet deur altwee geniet word after all!!

Reply to chris758
Posted by: Rosie | 2011/11/17

Ai, Chris758, dit is nie lekker nie en ek het simpatie met jou.

Ek stem saam: seks is baie belangrik in `n verhouding. Dit is `n tipe KOMmunikasie  -) Die duiwel is baie lustig en as jy nie vervul word tuis nie, dan gaan jy baie maklik verlei word.
Ek wens dat vroulief dit kon verstaan.

Ek is ook nie altyd lus vir seks nie, maar `n huwelik is " compromise"  en ek doen my deel om partykeer die daad te doen, alhoewel ek nie lus is nie.

As ek mag vra.. hoe lank is julle getroud?

Reply to Rosie
Posted by: Chris758 | 2011/11/17

Zaira, kyk ek sal nie sommer gaan rondloop nie maar mense die gevoel om net weer ''n kaal vrou vas te hou en te vertroetel raak erg!!! Ek dink dat daar altyd ''n balans moet wees. Seks is baie belangrik, wel vir my, want dit wys gevoelens vir mekaar, liefde en aanraking. Ja as jy skes uit die huwelik vat dan kan dit baie onnodige gevoelens en reaksies tot gevolg hê  en dis nie lekker nie!!

Reply to Chris758
Posted by: Chris758 | 2011/11/17

Rosie, ek wens ek het oordryf!! Geen rede hoekom ek sal jok nie maar sy het net besluit sy stel nie meer belang in seks nie en dis dit. Ek wou weet of dit net met my is maar sy sê  nee, sy het net geen belang daarin nie! Sit my nogal in ''n spot maar nou ja, wat maak mens.....jy kan haar nie dwing nie want dan kan jy net so wel ''n pop gaan koop.....selfde intieme reaksie!!

Reply to Chris758
Posted by: Zaira | 2011/11/16

ek en manlief is 4 jaar veskil, en hy het altyd vir my gese soos ek ouer raak sal ek bedaar maar nee hu uh daai een het nie gewerk nie!!!!ons gaan saam na sex-shops toe en speel saam met toys en goed maar dis nie genoeg vir my nie, ek klink seker vreeslik vraatsig! al wat ek vra is op die meeste dan 1 maal per dag en op die minste elke 2de dag!ek en hy baklei eintlik baie daaroor en voel dis bitter onodig.ek stel nie belang om dit op n ander plaek te gaan soek nie maar is ook al keel vol vir die rubber ding ag nee hel man hoekom moet ek met toys speel met of sonder hom as hy die real thing het! oh ja Chris 758 asb moenie rondloop en jou vrou verneuk nie glo my dis nie die oplossing nie!! se gou vir my ek het al van tevore gehoor dat hul se dat n huwelik 80% uit seks bestaan en as dit nie daar is nie sal dit nie te goed gaan nie, is dit so???hahaha dit laat my noggals worry! groete julle

Reply to Zaira
Posted by: Rosie | 2011/11/16

Chris758, regtig? 2 jaar gelede? Nee, man.. kan nie wees nie, jy oordryf nou  -)

Reply to Rosie
Posted by: Rosie | 2011/11/16

Die rede waarom ons nooit hoor van albei partye wat `n hoë  seksdrang geniet nie, is omdat daardie mense nie vir raad sal vra op die forum nie. Ek ken `n paar paartjies waar albei partye `n lustige drang het, maar dit is min en wyd gesaai.

Ek dink oor die algemeen dat mans `n hoë r drang as vrouens het - generally speaking.

Ek wonder ook soms waarom ons so geskape het. Waarom die groot verskil in seksdrange?

Reply to Rosie
Posted by: BOER | 2011/11/16

ZAIRA WELKOM TOT DIE KLUB. EK LEES NOU AL ''N AFGELOPE TYD DIE SPASIE. EN DIT IS VIR MY NET SNAAKS DAT JY NOOIT HOOR VAN MAN EN VROU WAT BEIDE VAN SEKS SAAM HOU NIE DIT IS ALTYD DIE MAN OF DIE VROU WAT DIE DRANG MAAR NOOIT SAAM NIE.
WONDER HOEKOM!!!!!
IN WAT DEEL VAN DIE LAND BLY JY!!!

Reply to BOER
Posted by: Chris758 | 2011/11/16

Zaira ek verstaan so goed hoe ju moet voel!! die frustrasie, die magteloosheid!!!!!! Twee jaar laas seks gehad so jy kry darem nog ietsie! Wil nou al ernstig begin rondkyk en jy kan dalk dieselfde opeindig!!

Ek dink dat jou man dalk net nie kan byhou nie! Dis goed dat jy so baie seks wil hê  en ek hoor nou hierdie " manne"  wat sê  hulle wens hulle het so vrou gehad....maar een ding moet jy onthou, almal is nie dieselfde wanneer dit by seks kom nie!

Julle ouderdom in ag geneem behoort hy darem nog by jou te hou!!!

Reply to Chris758
Posted by: love | 2011/11/16

neem hom na urioloog vir testrogeen toets,dit mag dalk laag wees,wanneer jy jo toys gebruik laat hom deel he ini fun,he mite surprised u.

Reply to love
Posted by: Zaira | 2011/11/15

dankie almal,maar dit los nog nie my vraag op nie wat ek wil weet is het ek n probleem of het my man n probleem? En ja ek het sex-toys hoe dan anders....! Ek dink hy het so bietjie werks stress maar kan nie dink dat dit die probleem is nie want maak nie saak hoe gestress of kwaad of siek ek is of voel nie ek soek nog seks tenminste een maal per dag!!!!ek is baie lief vir my man en sal hom vir niks verruil nie maar wens ons kan tot n vergelyking kom met dit, ons het dit al probeer uit praat maar gaan dan net goed vir n dag of drie.......ai ai eks regtig raadop!!

Reply to Zaira
Posted by: crazy | 2011/11/15

Zaira ek het al baie sulke stories gehoor en die beste is dit het gekom van vrouens af meeste van my vriende se vrouens.
jou man het dalk werks stress of dalk kan hy nie by jou by bly nie.Het jy al gehoor van sex toys......dit kan jou ook uithelp.Anycase hoop jy kom reg in daai aspek en glo my daar is baie mans wat daai probleem het nie net jou man nie.
Ek sal jou uit help enige tyd ek het n huge sex drang...lol

Reply to crazy
Posted by: Ai Kevin | 2011/11/15

Jy laat me lag... hoe kan jy se jy het " baie in gemeen" met iemand wat jy glad nie ken nie, en al wat jy van haar weet is dat haar man minder sex wil he as sy??

Reply to Ai Kevin
Posted by: XXX | 2011/11/15

Unfortuantely this is an age old problem,normally it is the other way around though !
Make sure he is not too stressed/drinks a lot of alcohol/smokes/on certain meds that can cause this.
Most men would love to have a wife like you

Reply to XXX
Posted by: Kevin | 2011/11/15

Sjoe Zaira, jy praat soos n vrou na aan my hart jong. Ons het baie in gemeen, en ek se nie so om laf te wees of iets nie. Alle mans is nie deieselfde nie.

Reply to Kevin
Posted by: Charles | 2011/11/15

Mine does JR..............

Reply to Charles
Posted by: JR | 2011/11/15

Its not often the wife complains.......

Reply to JR
Posted by: Charles | 2011/11/15

My wife is like your husband. Wish i had a wife like you.

Reply to Charles

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement