advertisement
Question
Posted by: jenn | 2010/12/07

Probleem met seer hande

Hallo dok
My ma is nou 53 en het onlangs begin probleme kry in haar hande. Sy kan in die oggende nie haar hande in vuiste maak nie. Sy sê  haar vingers is te styf en seer en haar vingers is geswel. Sy sukkel ook nou om goed te doen soos om vatdoeke uit te droog en om goed te meng met ''n lepel. Sy is heeldag besig om goed te doen soos tuinwerk ens. Ek is bekommerd dat sy haar hande erger gaan seermaak as sy so aangaan. Hulle het nie medies nie, maar sal darem ''n dokter kan bekostig as sy moes gaan. Is dit dalk arthritis? Is daar iets wat sy kan doen omtrent dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenn
Dit klink soos 'n artritis. Mens kry verskillende soorte, en sy moet verkieslik 'n dokter sien vir 'n ondersoek, x/strale van die hande, en dalk bloed toetse. Dit kan nogal duur raak, so as die dokter dink sy moet 'n rheumatoloog sien moet hy haar dalk verwys na die naaste akademiese hospitaal se artritis kliniek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/07

Hallo Jenn
Dit klink soos 'n artritis. Mens kry verskillende soorte, en sy moet verkieslik 'n dokter sien vir 'n ondersoek, x/strale van die hande, en dalk bloed toetse. Dit kan nogal duur raak, so as die dokter dink sy moet 'n rheumatoloog sien moet hy haar dalk verwys na die naaste akademiese hospitaal se artritis kliniek.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement