advertisement
Question
Posted by: Kara | 2009-09-28

Q.

Probleem met African Grey

My vriendin het ' n probleem met haar african. Hy is net so oor ' n jaar oud. Hy trek sy vere uit en het amper geen vere oor nie. Sy dieet is soos dit moet wees en hy kry genoeg aandag. Hy het ' n groot hok en hy word ook baie uit sy hok gehaal. Wat kan sy doen om te keer dat hy dit doen? Hoekom doen hy dit?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberVet

Hallo Kara

Dit kan 'n virusinfeksie of gedragsprobleem wees. Jy moet 'n veearts soek wat 'n belangstelling in African Greys het om jou hiermee te help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Chill | 2009-09-28

Kan baie oorsake wees. Sy dieet kan dalk tog gebrekkig wees, of hy' t een of ander parasiet, of miskien is hy net neuroties. Die oplossing le in ' n korrekte diagnose, dus ek beveel aan jy vind ' n veearts met meer as net algemene voelkennis, en vra bietjie daar...

Reply to Chill

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement