advertisement
Question
Posted by: Odette | 2008/09/08

ProbiFlore Intensive

Ek ly aan hardlywigheid. Ek vermoed dit is ' n " familie kwaal"  aangesien my pa ook ' n " lui derm"  het. Die hardlywigheid verbeter nie ten spyte van die feit dat ek my vesel inname verhoog het, genoeg water drink en oefeninge doen. Ek voel ook gedurig " opgeblaas"  en winderig.

Ek het al Fybogel probeer, maar het gevind dat dit my nog meer opgeblaas en winderig maak en dit het nie werklik gehelp vir die hardlywigheid nie. Dit het geen stoelgang bevorder nie.

Ek het Woensdag (3 September) vir my ' n bottel ProbiFlora Intensive 9 strains gekoop. Sal dit help vir my hardlywigheid en hoe lank sal dit neem om te help? Is dit veilig om dit saam met Minulette te gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

O

Dis veilig saam met die minulette.

Dit mag verligting bring - veral vir opgeblasenheid en winderigheid - en is die moeite werd om te probeer. Gee dit 7 dea voor jy 'n besluit maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement