advertisement
Question
Posted by: Eileen | 2012-02-07

Probeer, Probeer ma niks gebeur

Goeiedag, ek is ''n 44 jarige dame, ek lyk ni te sleg vi my ouderdom ni mense dink gewoonlik eks heelwat jonger ma my probleem is ek probeer so hard om ''n laaste paar lastige kilos af te val ma ek sukkel geweldig, ek het nog al di jare ''n swak selfbeeld oor my gewig en het altyd al wat ''n dieë t is probeer, ek is seker ni te vet ni 75kg ma ek wil ten minste nog so 10kg verloor kan jy iets voorstel wat maklik en doeltreffend sal werk vi my asb. moet net ni sê  ek moet ''n dieë t kundige gaan sien ni ek het al en na ''n tyd verloor ek belangstelling ek kan deurdruk as ek moet asb. help my as da iets is wat jy vi my kan doen of voorstel asb.. Groete Eileen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Eileen
Ek kan nie evalueer of jy oorgewig is, al dan nie, omdat jy nie vir my jou lengte in meter noem nie sodat ek jou BMI kan bereken. Mits jy wel oorgewig is met 'n BMI bokant 25, dan kan jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-02-08

Beste Eileen
Ek kan nie evalueer of jy oorgewig is, al dan nie, omdat jy nie vir my jou lengte in meter noem nie sodat ek jou BMI kan bereken. Mits jy wel oorgewig is met 'n BMI bokant 25, dan kan jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement