advertisement
Question
Posted by: Nicolene | 2013/01/29

Probeer om swanger te raak

Ek wil graag weet of dit waar is dat om dadelik te bad/ te stort na seks jou kanse om swanger te word verminder? En ook die gebruik van KI jel of enige ander gel ook ons kanse kan verminder? En is dit dalk ook ''n miete dat dit help om na seks vir ''n half uur of wat te le?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you are struggling to fall pregnant it might be useful to lie down for half an hour after sex and to avoid KY jelly. In most cases it is not a problem though.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Zelna | 2013/02/14

Hi Doc, the last time we spoke I told you that I was trying to get pregnant. After me and my husband had sex I did lie down for a half an hour. I was spouse to get my period the 9 Feb I''m now 6 days late for my period. I did not done a pregnancy test jet the only pregnancy symptoms I have is eating a lot, tiredness and heartburn and cramps. Could I be pregnant? Or I''m I just stressed? When do you think is the best time to do a pregnancy test? Thanks

Reply to Zelna
Posted by: Dagbreek | 2013/02/05

Ek stel voor dat jul ''n ovulation calculator gebruik, via die internet of indien jul ''n smartphone het die program daarop te installeer. Ons het 7 jaar gesukkel en het 3 maande na ek die calculator op my foon gesit het swanger geraak. Probeer dit gerus. Sterkte hoop dit werk vir julle!

Reply to Dagbreek
Posted by: zelna | 2013/01/31

Hi ek is 25 jaar oud ek try nou al vi n jaar en 4maande om swanger te word. Ek het nog nooit die pil of inspytings gebruik nie. Ek le vi n uur na ek en my ma seks gehad het, maar da is nog steeds niks. Kan iemand my help a.s.b

Reply to zelna
Posted by: Natasha | 2013/01/29

Hi Nicolene

Ek kan jou nie antwoord op jou vrae nie. Ek is ook besig om swanger te word met my tweede baba. Met ons eerste het ons ook gesukkel, maar ek het baie gestres, wil net weet wanneer ek ovulate en as ek en my man seks het dan dink ek net dat ek nou gaan swanger word. Dit was baie moeilik, maar toe los ek als, en ek dink nie meer om swanger te word nie, en voila ek het toe swanger geword. Ons het nou seks elke 2 dag, n na seks dan le ek op my rug met n kussing onder my vir so 10 tot 15 minute of langer. Sterkte met alles

Reply to Natasha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement