advertisement
Question
Posted by: Sue | 2012-09-28

Prikkelende dooie hande

My voorste deel van my vingers gaan dood en is spierwit en buitekant en binnekant van hande word donker blou. ek ervaar ook pyn in die sagte deel van my duime na my polse se kant toe. Soms duur dit vir 1 tot 2 uur en gaan weg en soms bly dit vir ''n hele paar uur. Het u raad vir my asb. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sue

Ongelukkig is daar geen oor die toonbank medikasie wat ek kan voorstel nie. Jy sal jou dokter vir 'n diagnose moet konsulteer, aangesien swak bloedvoorsiening die oorsaak van jou simptome kan wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement