advertisement
Question
Posted by: DOLLA | 2011/11/09

PRIKELING IN REGTER ARM

Ek het onlang weer ''''n angiogram gehad wat aantoon dat daar baie vernouiings in my are is. Die karidoloog het gese dit help
ni hy maak hier een reg nie want direk na dit is daar weer ''''n vernouiing. Wat nou? wat beteken dit?
55 jaar oud ly aan hoe bloeddruk en nierversaking en word behandel vir hoe cholesterol. Ek gebruik die volgende medikasie. ecotrin, zildem, cozaar, ziak en crestor.
Ek ondervind die laaste paar weke weer die naalde prikeling in my regter arm en hand. Moet ek bekomerd wees?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Dag se Dolla,

Die prikkeling in die regte arm klink glad nie soos ‘n hart simptoom nie. Voel dit soos naalde en spelde? In die geval is die prikkeling moontlik van die nek afkomstig.

Die medikase vat jy gebruik vir die hart lyk vir my goed. Ek neem aan van wat jy se dat chirurgie of stents is nie nodig of moontlik is nie. Bly in kontak met jou kardioloog, asb. Ek dink hy sal bevestig die prikkeling in die arm is nie ‘n simptoom van die hart nie.

Ek hoop dit gaan goed vorentoe.

Vriendelike groete. JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2011/11/11

Dag se Dolla,

Die prikkeling in die regte arm klink glad nie soos ‘n hart simptoom nie. Voel dit soos naalde en spelde? In die geval is die prikkeling moontlik van die nek afkomstig.

Die medikase vat jy gebruik vir die hart lyk vir my goed. Ek neem aan van wat jy se dat chirurgie of stents is nie nodig of moontlik is nie. Bly in kontak met jou kardioloog, asb. Ek dink hy sal bevestig die prikkeling in die arm is nie ‘n simptoom van die hart nie.

Ek hoop dit gaan goed vorentoe.

Vriendelike groete. JT.

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement