advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2008/05/29

Prevention better than cure!

Hi Dr Bets

Ek wil net graag weet, is daar enige vitamiene of medisyne wat n' mens kan drink vir jou rug (my vriend se rug kussingtjies is besig om te vergaan lae rug, hy is nou 34 jr) om die operasie so lank as moontlik uit te stel?
Hy was al by die dokter en dit is wat bevestig is! Oefeninge is voorgeskryf maar n' mens is nie altyd lus daar voor nie. So pille is die uitweg!

Dankie wag vir u antwoord
Sonja

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is pille nie die uitweg nie. Dit is baie belangrik om oefening te doen om sodoende die spiere te versterk en dan daardeur minder stremming op die rug te plaas.

Ek stel voor dat hy 'n apteek besoek en die apteker dieselfde vraag vra omdat daar vele produkte beskikbaar is wat veronderstel is om sy toestand te verlig.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: p | 2008/05/29

Pille maak nie alles reg nie - net soos wat dit jou nie maer maak nie. Ek stel voor hy word lus vir die oefeninge wat die dokter voorgeskryf het as hy die operasie wil uitstel

Reply to p

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement