advertisement
Question
Posted by: Ansie | 2012/03/06

Preserveer middels vir kinders

Hallo, Doc
Wat is dokter se opinie oor preserveer middels in kos wanneer dit kom by die gesonde eet van skoolgaande kindertjies?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ansie
Ek dink dat kinders wat vir preserveermiddels allergies is of aan hiperaktiwiteit ly, nie preserveermiddels behoort te eet nie. Dit is egter amper onmoontlik om in die moderne wêreld al jou kosse te bekom en voor te berei sonder dat daar enige soort preserveermiddels in die kos voorkom nie. Onthou om preserveermiddel-vry te wees, moet jy al die kos vars aankoop en self voorberei, insluitend brood, ens. Daar is min moderne moeders wat dit kan regkry deesdae.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/03/06

Beste Ansie
Ek dink dat kinders wat vir preserveermiddels allergies is of aan hiperaktiwiteit ly, nie preserveermiddels behoort te eet nie. Dit is egter amper onmoontlik om in die moderne wêreld al jou kosse te bekom en voor te berei sonder dat daar enige soort preserveermiddels in die kos voorkom nie. Onthou om preserveermiddel-vry te wees, moet jy al die kos vars aankoop en self voorberei, insluitend brood, ens. Daar is min moderne moeders wat dit kan regkry deesdae.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement