advertisement
Question
Posted by: Yvonne | 2010/10/13

premarin

Wat is `n veilige dosis en hoe gereeld behoort ek premarin room te gebruik. My dokter het 0.5ng x 3 per week voorgeskryf

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Yvonne

3 maal per week is beslis nie onveilig nie (afhangende van die kondisie en die graad daarvan kan die room in sommige gevalle selfs daagliks voorgeskryf word). Die room word gewoonlik as 'n drie week aan: een week af behandeling gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/10/15

Hi Yvonne

3 maal per week is beslis nie onveilig nie (afhangende van die kondisie en die graad daarvan kan die room in sommige gevalle selfs daagliks voorgeskryf word). Die room word gewoonlik as 'n drie week aan: een week af behandeling gebruik.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement